Description
Die DHT is die hoogtepunt van meer as ses dekades se Bybelse navorsing, praktiese toepassing, en tienduisende ure se studie deur John G. Lake en Curry R. Blake.
“Die kennis wat die legende opgerig het, rig nou ‘n weermag op”
Hierdie reeks is die 3-dag seminaar wat deur Curry Blake oor Goddelike Genesing regoor die land en internasionaal aangebied word. Ons beveel aan dat u met hierdie onderrig begin.
Reviews
There are no reviews yet.